Botter versiersel

Botter versiersel

Het jy al ooit gesoek na ‘n dood gewone botterversiersel resep wat proe soos ‘n droom, soek nie verder nie. Hierdie resep kan aangepas word vir vanielje of sjokolade versiersel. Ek gebruik tans net botter of Spar 80% vet inhoud margarien, Stork bake maar die geel 80%...