Hoender pastei rol

Hoender pastei rol

Wat hierdie vulsel so besonders maak is dat die borsies gebak word in ‘n sousie in die oond en as dit uit kom is dit murg sag. Ek ondervind dat as jy die borsies kook dit nie so maklik in repies skeur nie. Verder kan die rol ongebak bevries word vir 3 maande, 60 min...
Hoender pastei rol

Flaky pastry / Blaar deeg

Flaky pastry is a short cut to creating a pastry crust almost similar to the lengthy Puff pastry. This recipe may be halved with ease. But it is advised to do the full recipe due to the fact that it freezes well. There are a few factors to consider when preparing this...
Soda water pastei deeg

Soda water pastei deeg

Persoonlik is ʼn tuis gemaakte pasteideeg by verreweg die lekkerste iets waarmee ek myself en my gesin bederf. Soda water kors is baie bekend onder die Suid-Afrikaanse tuis kokke en verseker sal dit voort leef in baie gesinne se resep arsenale. 250 g koue botter of...
Maalvleisvulsel vir Pasteie

Maalvleisvulsel vir Pasteie

Hierdie is ‘n vinnige en maklike vulsel vir pasteie. 1 kg maer maalvleis 1 medium, ui, fyngekap 1 t knoffel 60 ml (4e) olyfolie 500 g kapokaartappels (fyn gedruk, 4 e botter, sout en peper na smaak) 1 aanmaak van Broskors deeg Braai ui in olyfolie tot sag en...
Broskors deeg

Broskors deeg

Hierdie wonderlike resep kan vir soet en sout terte gebruik word, laat net die suiker uit en dit is perfek vir worsrolletjies, hand pasteie en groot pasteie. Dit maak mooi vormpies as jy randte wil afwerk. Verder kan mense met eier allergieë net die eier uitlaat en...