Pizza basis met gis

Pizza basis met gis

Pizza is my manier om die gesin nader te trek en moeilike eters groente te leer eet. Ons reël in die huis is: 2 groente (met ‘’n opsie van 5), 1 of 2 vleis soorte en dan kaas geporsioneer. So het my jongelinge geleer om rou groente soos soetrissie, avokadopeer, uie,...
Soet Flan deeg / Pate Sucree

Soet Flan deeg / Pate Sucree

Hierdie is een van daardie geheime resepte wat mense nie graag wil deel omdat dit so perfek is! Die eindproduk is ‘n harde, amper karamelagtige bakkie wat sy vorm behou al kry dit ‘n vulsel in wat lank staan. Die deeg behou sy vorm en word nie maklik pap nie. So, as...
Broskors deeg

Broskors deeg

Hierdie wonderlike resep kan vir soet en sout terte gebruik word, laat net die suiker uit en dit is perfek vir worsrolletjies, hand pasteie en groot pasteie. Dit maak mooi vormpies as jy randte wil afwerk. Verder kan mense met eier allergieë net die eier uitlaat en...