Smeerkors / Easy pastry

Smeerkors / Easy pastry

Ek dink dat menige van ons wel al gevoel het jy wil skree as jy haastig is, omdat jy ‘n gerolde tertkors moet maak. Wel, hier het ek vir julle ‘n vinnige antwoord op die probleem. Die kors deeg is ‘n slap deeg wat dan egalig in ‘n tertbak...