Welkom in Annelien se wêreld van kos

Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.

Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.

Annelien Pienaar in haar kombuis
01 / VIR JOU KOMBUIS

Leer, bak en kook met vertroue

Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.

02 / VIR JOU BESIGHEID

Voedselkennis wat op groter skaal werk

Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.

Loer deur ons resepte

Herstel
881 resepte gevind · Nuutste eerste
Franse Madeleintjies Lede-resep
BakFyn bakKoeke

Franse Madeleintjies

Gepubliseer

Daar is iets besonders aan 'n varsgebakte Madeleine. Daardie kenmerkende klein koepeltjie, die fyn sponsagtige krummel en die sagte bottergeur maak elke happie 'n klein stukkie Franse nostalgie.…

Super maklike Ranch Dressing Gratis
GroenteSlaai souseSlaaie

Super maklike Ranch Dressing

Gepubliseer

Daar is min souse wat so veelsydig is soos 'n goeie Ranch Dressing. Of jy dit oor 'n vars slaai drup, saam met bros hoendervlerkies bedien, vars groente…

Met trots ondersteun deur