High tea: Elegante Teetyd Olyf broodjie

n Elegante olyfbroodjie propvol kaas, olywe en geurige vulsels. Perfek vir High Tea, pieknieks, wynproe, onthaal of as 'n luukse ligte ete.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 1 medium broodjie of 12 kleiner broodjie portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions