Luukse Neute Beskuit

'n Luukse gesondheidsbeskuit propvol neute, sade, semels en vesel. Maklik aanpasbaar vir glutenvry, diabeties, laktosevry en eiervry – perfek vir ontbyt of saam met 'n warm koppie koffie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - Lewer: 72 stukke portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions