Welkom in Annelien se wêreld van kos

Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.

Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.

Annelien Pienaar in haar kombuis
01 / VIR JOU KOMBUIS

Leer, bak en kook met vertroue

Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.

02 / VIR JOU BESIGHEID

Voedselkennis wat op groter skaal werk

Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.

Loer deur ons resepte

Herstel
881 resepte gevind · Nuutste eerste
Pâte Sablée Lede-resep
BakFyn bakKorse

Pâte Sablée

Gepubliseer

Pâte Sablée is die kroonjuweel van die Franse tertdeë—ryk, botterig en so bros dat dit letterlik op die tong smelt. My ma het altyd gesê dis 'n "smelt-in-die-mond…

Frangelico Lede-resep
Konfyt

Frangelico

Gepubliseer

Versuikerde angelica is een van daardie skaars ouwêreldse lekkernye wat vandag nog dieselfde verwondering wek as eeue gelede. Met sy subtiele anysgeur, glansende voorkoms en sagte tekstuur was…

Ratatouille Lede-resep
GroenteSout groente

Ratatouille

Gepubliseer

My groentetuin beloon my elke jaar met die aller wonderlikste groente in oormaat en dan maak ek gereeld my ma se weergawe van 'n Ratatouille. Hoop jy geniet…

Met trots ondersteun deur