Sosatie met n Twist

‘n Heerlike kruising tussen die tradisionele Kebab en ’n Kofta! Die geheim om die hele vleis sosatie se lagies aan mekaar te hou is die maalvleis mengsel. Hierdie maalvleis mengsel kan heerlik gegeur word met allerlei lekkergeite soos fyn gekapte, gemarineerde songedroogde tamaties, stukkies, olyf gemaal en hande vol vars kruie en heerlike kaas. Tussen lagies rump of sirloin dun skyfies vleis word hierdie maalvleis met lagies spek aan mekaar gehou.

Prep Tyd - 30 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 75 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: 12 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions