Herstel
9 resepte gevind · Nuutste eerste
Laktasie stafie Lede-resep
BakStafies

Laktasie stafie

Gepubliseer

Hierdie voedsame energie-stafies is spesiaal saamgestel vir nuwe mammas wat besig is om van swangerskap en geboorte te herstel. Dit is propvol gesonde vette, proteïene, vesel en stadig-vrystellende…

Grondbone botter stafies Lede-resep
BakLekkergoedStafies

Grondbone botter stafies

Gepubliseer

As jy hou van die bekende Jungle® Grondboontjiebotter Energie-stafies, gaan hierdie tuisgemaakte weergawe jou verras. 'n Romerige grondboontjiebotterbasis, bros granola en 'n laag donker sjokolade vorm die perfekte…

Magic bars met ‘n Twist Gratis
BakStafies

Magic bars met ‘n Twist

Gepubliseer

Hierdie bekende Magic Bars, ook bekend as Seven Layer Bars, is die perfekte kombinasie van bros, romerig en krakerig. 'n Botterige beskuitjiebasis word bedek met kondensmelk, twee soorte…