Hoë Protein Energie stafie

Hierdie sagte energieblokkies kombineer glutenvrye hawermout, Medjool-dadels, proteïenpoeier en donker sjokolade in 'n voedsame happie wat natuurlik versoet is en lank versadig. Die mengsel kan as blokkies gesny of in balletjies gerol word en met sjokolade, neute, kakao of klapper afgerond word. Dit is 'n uitstekende resep om vooraf te maak vir besige dae of aktiewe leefstyle.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 20-30 blokkies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions