Droë vrugte en neute blokkies

Wanneer ek padkospakkies vir die gesin voorberei, bly daar altyd klein hoeveelhede droëvrugte, neute, pretzels en beskuitjies oor. Dis juis in sulke oomblikke waar nuwe resepte ontstaan. Die soutigheid van die pretzels saam met die romerigheid van suurroom en kondensmelk skep 'n perfekte balans – nie té soet nie, maar nét reg. Hierdie resep is ongelooflik veelsydig en kan as blokkies, salamirolletjies of selfs los "vrugtekoek in 'n bottel" verpak word vir pragtige tuisgemaakte geskenke.

Prep Tyd - 30 mins

Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins

Totale Tyd - 30 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1 x 20 cm x 28 cm pyrex pan portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions