Keto/Low carb energie stafies

Hierdie stewige, neuterige blokkies is ’n heerlike keuse vir ’n Keto- of lae-koolhidraatleefstyl. Pekanneute, sesamsaad, vlassaad, psyllium en klapper sorg vir ’n veselryke happie, terwyl kakao en donker sjokolade die diep sjokoladegeur afrond. Die blokkies is vinnig om voor te berei, maklik om vooraf te maak en ideaal om byderhand te hê wanneer ’n soet lus toeslaan.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 24 blokkies waarvan 1 blokkie se energie portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions