Lede-resep
Pampoen Bonbons in Karamel stroop
Gepubliseer
Daar is resepte wat 'n leeftyd saam met jou stap, en hierdie Karamel Poffers is vir my so 'n resep. Ek het dit in my studentedae vir my…
Lede-resep
Karamel-Piesang-eenpan nagreg oor die kole
Gepubliseer
Hierdie kampnagereg bring die beste van ontbyt en nagereg saam in een pan. Soet gekaramelliseerde piesangs, 'n romerige sous en 'n bros muesli-streusel maak elke happie 'n ware…
Lede-resep
Patat-streusel gebak
Gepubliseer
Oorskietpatats word met ’n romerige karamelsous en ’n bros pekan-, hawermout- en klapperkrummellaag in ’n onweerstaanbare bygereg of nagereg omskep.
Lede-resep
Patat en karamel rol
Gepubliseer
Hierdie nostalgiese patatrolletjies kombineer skilferkorsdeeg, soet patat, piesang, kaneel en ’n ryk bruinsuiker-en-roomsous—die ideale bygereg saam met gebraaide snoek.
Lede-resep
Botterskorsie gebak met krakerige streusellaag
Gepubliseer
Sagte, gekaramelliseerde botterskorsie word onder ’n krakerige pekanstreusellaag gebak. Hierdie maklike oondgereg verg min moeite en is ’n heerlike soet bykos vir enige Boerekos-ete.
Lede-resep
Pampoen / Patatkoekies met Gluten-vrye opsie
Gepubliseer
Sagte, geurige pampoen- of patatkoekies wat op die stoofplaat gebak word en maklik vir ’n glutenvrye dieet aangepas kan word.
Lede-resep
Botterkaramel Patats
Gepubliseer
Soetpatats soos Moeder dit gemaak het: sag, botterig en stadig gekaramelliseer met net ’n paar eenvoudige bestanddele. Die geheim lê in die voorbereiding wat keer dat die patats…
Lede-resep
Murgpampoen bros skyfies
Gepubliseer
Ons geniet hierdie chippies by ons braai en kuiertjies met ‘n heerlike knoffel doopsousie of as ‘n bykos saam met ander groente disse. 12 groot Murgpampoentjies, R 5…
Lede-resep
Karamel en Gemmer Geelwortels
Gepubliseer
Saggekookte wortels in ’n blink botter-, gemmer- en karamelsous—’n vinnige bygereg waarvan almal die bak sal wil leeglek.