Pampoen / Patatkoekies met Gluten-vrye opsie
Hierdie veelsydige pampoenkoekies kan met gaar pampoen of patat gemaak en in prettige vormpies vir kinders gebak word. Die dik beslag behou sy vorm mooi en die koekies is heerlik saam met karamelsous of kaneelsuiker. ’n Glutenvrye variasie is ook ingesluit.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.