Karamel en Gemmer Geelwortels
Hierdie maklike verglansde wortels word met sagte bruinsuiker, botter, vars gemmer en ’n tikkie karamelgeursel afgerond. Vla verdik die sous liggies sodat dit heerlik aan elke wortel vasklou.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.