Pampoen Bonbons in Karamel stroop
Hierdie sagte gispoffers word gemaak met pampoen-, botterskorsie- of patatpuree wat hulle 'n ongelooflike sagte tekstuur en pragtige goue kleur gee. Ná die braai word hulle in 'n warm sitrusstroop gedoop voordat 'n romerige karamelsous oor gegiet word. Die resultaat is 'n dekadente nagereg of soet bederf wat ewe lekker saam met roomys, vla of net 'n ligte lagie kaneelsuiker geniet kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - Lewer: 50 bolletjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.