Patat-streusel gebak

Hierdie gebakte patatgereg kombineer die natuurlike soetheid van patats met room, ingedampte melk en bruinsuiker. ’n Geurige krummellaag van pekanneute, hawermout, klapper en speculaas-speserye sorg vir ’n heerlike bros afronding. Dit is die ideale manier om oorskietgebakte patats in ’n besonderse familiegunsteling te omskep.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions