Lede-resep
Warm Mosterd Aartappelslaai
Gepubliseer
Hierdie Warm Mosterd Aartappelslaai is alles behalwe 'n gewone aartappelslaai. Bros geroosterde baba-aartappels word laag vir laag opgebou met 'n romerige Dijon-mosterdsous, olywe, aghurkies en vars dille vir…
Lede-resep
Ratatouille
Gepubliseer
My groentetuin beloon my elke jaar met die aller wonderlikste groente in oormaat en dan maak ek gereeld my ma se weergawe van 'n Ratatouille. Hoop jy geniet…
Lede-resep
Vinnige Mielie- en Aartappel koekies
Gepubliseer
Daar is sekere resepte wat sommer deel van 'n gesin se weeklikse ritme word, en hierdie Vinnige Mielie- en Aartappelkoekies is beslis een van hulle. My kinders het…
Lede-resep
Brusselse Spruite met Knoffel en Parmesaan
Gepubliseer
Brusselse spruite is een van daardie groente wat mense óf liefhet óf vermy—totdat hulle dit só proe! Wanneer spruitjies teen 'n hoë temperatuur gerooster word, verander hul natuurlike…
Lede-resep
Geroosterde Hoender en Groente pasta gereg
Gepubliseer
Min dinge klop die gemak van 'n eenpanmaal wanneer jy kamp, met vakansie is of sommer 'n besige weeksaand het. Hierdie romerige hoender- en pastagereg kombineer sappige hoender,…
Lede-resep
Eiervrug Feite
Gepubliseer
Eiervrug is een van daardie nederige groentes wat dikwels misgekyk word, maar eintlik 'n ware skat in die kombuis is. Van geroosterde geregte en piekels tot poeiers, vegan…
Lede-resep
Spek en uie tert vir Kampkos
Gepubliseer
Hierdie Spek- en Uietert vir Kampkos bewys dat kampkos alles behalwe eenvoudig hoef te wees. Soet gekaramelliseerde uie, bros spek en 'n sagte, goudbruin kors vorm saam 'n…
Lede-resep
Spinasie geregte
Gepubliseer
Spinasie is een van daardie wonderlike veelsydige groentes wat altyd ’n plek in my vrieskas het. Met ’n bietjie kennis kan jy vars spinasie vinnig verwerk, in porsies…
Lede-resep
Suurlemoenbotter Aspersies
Gepubliseer
Dit is weer aspersietyd op die plaas, en selfs die honde wil help met die oes! Hierdie eenvoudige manier om aspersies voor te berei laat die vars geur…
Lede-resep
Roerbraai Groente gereg
Gepubliseer
’n Kleurvolle pan vol vars groente met ’n heerlike kraak, afgerond met ’n soet-suur balsamiese sousie. Hierdie vinnige roerbraai is eenvoudig genoeg vir elke dag, maar smaak besonders…
Lede-resep
Blomkool en Brokkoli bredie
Gepubliseer
Boompies ala die Filistyne! As ek vra watter sout groente die ouens wil eet dan is dit of Groenboontjie bredie of Boompies. Hierdie is ook die groente van…
Lede-resep
Outydse Groenbone bredie Twist
Gepubliseer
Hierdie plaasstyl-groenboontjiegereg kombineer sagte aartappelblokkies, uieringe, botter en geroosterde sesamsaad in ’n geurige bygereg vir die Sondagtafel.