Spinasie geregte

Laat somer-spinasie kan soms ’n bitter smaak ontwikkel, veral wanneer die plant aan langdurige droogte blootgestel word. Deur die blare vinnig te blansjeer en daarna behoorlik af te koel, behou jy die kleur en varsheid en kan jy die spinasie maklik vir tot 12 maande in die vrieskas bêre. Hier is ook twee heerlike maniere om jou verwerkte spinasie te gebruik.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions