Spek en uie tert vir Kampkos
Kampkos is vir my 'n avontuur op sy eie. Ek geniet dit om my "Filistyne" met eenvoudige bestanddele soos konings te laat eet, al is ons kilometers van die huis af. Vandag se resep is 'n heerlike onderste-bo spek- en uietert waarin die uie stadig in botter en heuning karamelliseer voordat dit met 'n sagte beslag bedek word. Wanneer die tert omgekeer word, verskyn die glansende uie en spek bo-op – 'n prentjie wat enige kampvuurtafel laat kreun. Die beste van alles is dat dieselfde beslag vir talle ander kampgeregte en pasteie gebruik kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.