Vinnige Mielie- en Aartappel koekies
Hierdie Vinnige Mielie- en Aartappelkoekies kombineer die natuurlike soetheid van mielies met sagte aartappel, geurige kaas en 'n bros goudbruin kors. Die beslag word binne minute gemeng en kan vooraf voorberei of gevries word vir besige dae. Bedien dit eenvoudig met 'n sous, of bou 'n indrukwekkende ete met gebraaide sampioene, spek, avokado en 'n perfek geposjeerde eier bo-op.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 6 koekies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.