Suurlemoenbotter Aspersies
Vars aspersies hoef nie ingewikkeld voorberei te word om heerlik te wees nie. Deur die aspersies eers kortliks te stoom en dit dan in ’n botter-en-suurlemoensous te roerbraai, bly dit geurig en vars. Bedien dit dadelik as bykos saam met enige vleis, hoender of ander gunstelinggereg.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.