by boerekostwist | Mei 28, 2021 | Bak, BKT Members, Gebak, Lidmaatskappe, Sout Terte
Die geskiedenis dui aan dat Quiche Lorraine nie ‘n Franse oorsprong het nie, maar eintlik Duits. Bo in die noorde van Frankryk het die Duitse kultuur en die Franse kultuur vermeng en so die verwarring dat dit Frans is. Lorraine bevat tradisioneel net ‘n vlabasis van:...
by boerekostwist | Feb 25, 2021 | Bak, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Terte
Hierdie heerlike tert kan op ‘n wye verskeidenheid maniere berei word van ‘n groot tert tot individuele porsies. Ek het bietjie die smake van kondensmelk en vla in gebring en my gesin is mal oor die veerligtheid van die soet bederf. Ek maak ook melktert...
by boerekostwist | Feb 20, 2021 | Bak, Fyn Bak, Gebak, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Terte
Hierdie tertjies is heerlik en kan in massa maat gemaak word en dan bevries word. Winkel deeg kan ook ingespan word indien tyd teen jou tel. Deesdae kry mens wonderlike “Flaky pastry” by die “Puff pastry” rolle te koop. Sprinkelmeel vir uitrol (hierdie meel kan in die...
by boerekostwist | Okt 31, 2020 | BKT Members, Lidmaatskappe, Mielies, Sout Terte
Hierdie is ‘n baie vinnige en eenvoudige tert wat my pa vir ons met kampkos gemaak het en ook vir braaivleis bykos. Vinnig en maklik om te maak en spekvleis kan opsioneel wees, maar verleen geur aan die gereg. Speel met jou eie kruie en speserye kombinasies. Wenk:...
by boerekostwist | Sep 22, 2020 | Soet Terte, Sout, Sout Gebakte Goedere, Sout Groente, Terte
Hierdie heerlike spek en spinasie tert word met die kors resep van die Spinasie room mielietert in die BKT kookboek gemaak. Twee foelie bak grootte terte of 1 x groot pyrex bak. 3 snye witbrood in blokkies gesny 250 ml melk of 250 ml room Week die brood blokkies in...
by boerekostwist | Mei 13, 2020 | BKT Members, Koue Nageregte, Terte
Dit gebeur met almal van ons in die middel van die nag wat jy die yskas deur oop maak en die soetgogga byt. Hierdie min-moeite kaaskoek is binne ‘n kits gereed en baie eenvoudig. 1 pakkie tennis beskuitjies 250 g roomkaas 250 ml grinadilla moes 1 blikkie...