by boerekostwist | Mei 28, 2017 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte
Piekels is seker een van die maklikste en eenvoudigste tegnieke van preservering. Die geure wat hier kombineer word, is eenvoudig ongelooflik. Die knoffel is subtiel en die soetheid van die dille saadjies deurdrenk die komkommertjies. Wanneer hierdie resep gemaak...
by boerekostwist | Mei 2, 2017 | BKT Members, Konfyt
So ‘n paar jaar gelede het ons in die Natalse Middelande gaan vakansie hou. Op die pad tussen êrens en nêres ry ons by ‘n padstal verby en daar koop ek mos die ongelooflike lekker Whiskey Marmelade. So het ek myself voorgeneem dat ek ook dit self wil maak en het net...
by boerekostwist | Apr 10, 2017 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Koekies, Konfyt
Ek dink die ou mense het ook maar geleer om met een deeg te toor. Hierdie deeg resep kom uit een van my oorlede moeder se “Bezuidenhout-familie” resepte boeke. Die kant nota dui aan dat ouma Kit hierdie resep vir haar Appelkrummel tert ook gebruik het. Dan was daar...
by boerekostwist | Feb 20, 2017 | BKT Members, Konfyt
Oral hier by ons in die Bosveld lê die Maroela’s gesaai. Die geur van maroela’s is enig in sy soort en moet preserveer word! Ek gebruik dit baie vir kaaskoeke se geursel en ook ‘’n mooi jellie lagie bo-op. Verder ook heerlik saam met Kefir, gewone yoghurt, kombucha...
by boerekostwist | Jan 5, 2017 | Gratis Resepte, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe
Hierdie is ‘n vinnige resep vir vyekonfyt. Ongelukkig kan mens nie groot volumes kook soos op die stoof nie, maar ‘n goeie alternatief. 500 g vye, in stukkies gesny 300 g (1 ½ k) witsuiker 45 ml (3 e) suurlemoensap 60 ml (4 e) water 2.5 ml (½ t) fyn gemmer Meng al die...
by boerekostwist | Jan 5, 2017 | BKT Members, Ingelegde Produkte
Ek weet nie van julle nie, maar rissies is nou die een groente wat by my oorneem en baie vruggies produseer. Capsicums is geneig om ook so welig te groei. Die kleur is een van die goed wat my seker die meeste opval en ek hou daarvan om kleurvolle kos voor te sit....