by boerekostwist | Aug 9, 2019 | BKT Members, Gegeurde Sout, Hulpbronne, Lesse en Raad
Daar is niks so lekker soos geurige vleis en om jou eie in vryf soute te maak is maklik en vinnig. Ek maak genoeg sodat daar altyd voorraad in my koskas gereed staan. 10 e gerookte Spaanse paprika, of eninge gerookte paprika poeier 10 e koljander fyn gemaal 10 e grof...
by boerekostwist | Apr 26, 2019 | BKT Members, Gegeurde Sout
Zahtar, Z’aatar is die Arabiese woord vir tiemie wat wil groei teen die heuwels van die oostelike dele van Meditereense streke. Dit is ook die woord wat gebruik word om na ‘n geurige spesery mengsel met gedroogde tiemie, fyn gemaalde sumac bessies, geroosterde...
by boerekostwist | Okt 26, 2018 | BKT Members, Gegeurde Sout, Sout
Die eerste keer toe ek Dukkah proe was ek baie verras dat ‘n sout so lekker kan wees. Gou was ek oor die vingers getik deur my Indiese vriendin dat dit nie sout is nie, maar ‘n bykos of dis soos sy dit sou noem. Die oorsprong is Egipties en was saam met allerlei brode...
by boerekostwist | Aug 22, 2018 | BKT Members, Kruie en Speserye
Deur die eeue heen is kruie en speserye gereken as ‘n kommoditeit, nie net vir kos nie maar ook vir skoonheidsmiddels soos parfuum, seep en om bose geeste weg te hou. Soos tegnolgie verbeter het is daar gevind dat daar ook medisinale gebruike is vir hierdie...