Rock candy

Diabetiese Hondekoekies

Onlangs gehoor een van ons honde is ʼn diabeet. My morsdood geskrik en nie geweet dit kan ʼn troeteldier oorkom! Ek het dadelik begin navorsing doen en hierdie resep opgespoor. Jy het wel ʼn paar opsies met hierdie resep om dit so rou of gaar vir jou troeteldier te voer....
Rock candy

Kat bederf happies

Ons spot al oor hierdie koekies en almal eet heerlik saam. Die katte en die mense. Beidekante toe is dit heerlik en ook gesond. 1 k volkoring steengemaalde meel 1 k laevet poeiermelk 1 k tuna stukkies in water, goed dreineer 2 eiers 1/4 tot ½ k water Voorverhit oond...