by boerekostwist | Jul 21, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Hallo Twisters, Ja, ek het tans ‘n lekker lewensles geleer…soms as dinge en mense in jou pad staan sodat jy nie kry wat jy wil hê. Wel, dan moet jy jou negatiewe gedagtes vir die heelal gooi en dan meer positief teenoor die mense en situasie optree. Vandag het...
by boerekostwist | Jul 14, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Wat ’n opwindende week met BKT se kookboek wat die rakke in Suid-Afrika getref het. Die Twisters wat reeds die boek bekom het, is almal baie positief en besef dat hierdie nie net ‘’n resepteboek is nie, maar ’n handleiding vir oplossings met al die kopkrappers in die...
by boerekostwist | Jul 6, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Vanuit die BKT Klets-kombuis is daar soveel om te vertel en die tyd te min! Die BKT reis na die Kaap het tans goed verloop. Besoeke aan klein dorpies gedoen en alle hoof roetes vermy. Sommige dorpies is goed versorg en skilderagtig mooi en dan kry jy plekke wat...
by boerekostwist | Jun 30, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Hallo Twister. Dankie, vir al die lekker kuiertjies op die BKT Faceboek blad. Ja, mens kan nie dit dink nie, maar mens voel soos familie. Hierdie afgelope maand het 4 van julle Twisters laat weet julle ondergaan mediese behandeling vir kanker. Glo vir my, ons almal...
by boerekostwist | Jun 23, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Hallo Twisters. Vanuit die BKT kletskombuis gaan dinge sommer klopdisselboom. Julle het seker nou al gesien die BKT kookboek word op Loot aanlyn verkoop. Boeke gaan teen 18 Julie ook op die rakke beskikbaar wees. Verder sal ek julle ophoogte hou van die ander winkels...
by boerekostwist | Jun 16, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
Hallo Twister. Aai hierdie week het gevlieg en dan is dit nog ‘n “kortwiek” daarby! So bietjie speke in die wiele gehad op die plaas met brandstigters en wel, mens raak uiters kwaad dat mense lewens ook niks meer werd is. Om nie eens te praat van die skade aan bome en...