by boerekostwist | Jun 9, 2017 | Artikels, BKT Klets Kombuis, BKT Members, Diverse
My BKT Kombuis Hallo Twister. Hierdie briefie is om dankie te sê dat jy gereeld die BKT resepte kom besoek, inloer op Bakkiesblad en selfs kom saam spog met BKT eindprodukte. Dit was ’n reis die afgelope 24 maande om die BKT konsep te loods en glo vir my, telkemale...