by boerekostwist | Okt 14, 2019 | BKT Members, Drankies, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad
Warm somers dae is net die regte tyd vir hierdie Suurlemoen drankie uit die hart van Italië. Die soort suurlemoen wat jy gebruik is die kruks van die saak…NIE lemmetjies…dit is erg bitter…dit het ek die eerste keer uit gevind. Dik skil suurlemoene is...