Gegeurde sout

Portugese spesery mengsel

SElke kok het daardie een speserymengsel waarsonder die kombuis eenvoudig nie kan klaarkom nie. Hierdie Huis Speserymengsel is deur die jare verfyn en bring die perfekte…
Lees meer

Spesery sout vir Slap Chips!

Daar is min dinge wat so onweerstaanbaar is soos goudbruin, bros aartappelskyfies wat perfek gegeur is. Of jy nou dun skyfies, dik vingers, wiggies of skil-aan…
Lees meer

Cajun speserye mengsel

Elke kombuis behoort een speserymengsel te hê wat binne sekondes gewone kos in iets besonders kan verander. Hierdie rokerige Cajun-speserymengsel is een van daardie resepte. Dit…
Lees meer

Suurlemoen en Vinkel sout

Moenie suurlemoenskille weggooi nie – droog dit en bêre die sonskyn in ’n bottel! Gedroogde sitrusskil is ’n koskasjuweel wat jy vir maande kan hou en…
Lees meer
1 2