Cajun speserye mengsel

Elke kombuis behoort een speserymengsel te hê wat binne sekondes gewone kos in iets besonders kan verander. Hierdie rokerige Cajun-speserymengsel is een van daardie resepte. Dit is pittig, aromaties en ongelooflik veelsydig. Met 'n skeut olyfolie verander dit sommer in 'n geurige marinering of invryfmengsel wat veral by seekos, hoender en groente uitstekend werk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 150 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions