Spesery sout vir Slap Chips!

Hierdie veelsydige Aartappel Soutmengsel is spesiaal ontwikkel om brosgebakte of diepgebraaide aartappels ekstra geur te gee. Gerookte paprika, kruie, uie- en knoffelpoeier vorm die basis, terwyl 'n tikkie suur en 'n sagte soetheid die geure perfek balanseer. Die byvoeging van rysmeel hou die mengsel mooi los en klontvry, wat dit maklik maak om oor warm skyfies, uieringe, sampioene en selfs brosgebraaide hoender te strooi.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer: ongeveer 250 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions