Portugese spesery mengsel

Hierdie aromatiese speserymengsel kombineer gerookte paprika, suurlemoenskil, lourier, wonderpeper, neutmuskaat, komyn en geurige kruie tot 'n veelsydige geurmiddel wat by feitlik enige soutgereg pas. Die subtiele sitrusnote verfris die mengsel, terwyl die warm speserye diepte en karakter gee. Ideaal vir vleis, hoender, vis, groente, aartappels, braaigeregte en selfs soppe en souse.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - Lewer; ongeveer 250 ml portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions