Lede-resep
Waatlemoen Konfyt
Gepubliseer
Waatlemoenkonfyt is 'n besondere lekkerny met 'n vars, somerse geur, maar omdat waatlemoen van nature min pektien bevat, verg dit 'n bietjie ekstra kennis om perfek te stol.…
Lede-resep
Perske Konfyt met Geblikte Perskes in Stroop
Gepubliseer
Daar is min geure wat my só huis toe neem soos die geur van ryp perskes. Dit herinner my aan warm Desemberdae, boorde wat swaar dra en die…
Lede-resep
Frangelico
Gepubliseer
Versuikerde angelica is een van daardie skaars ouwêreldse lekkernye wat vandag nog dieselfde verwondering wek as eeue gelede. Met sy subtiele anysgeur, glansende voorkoms en sagte tekstuur was…
Lede-resep
Spekboom konfyt
Gepubliseer
Spekboom is veel meer as net 'n mooi, waterwyse tuinplant. Vir geslagte lank is die sappige blaartjies vars geëet of in geregte gebruik vir hul kenmerkende vars, effens…
Lede-resep
Karamel Toffie Piesang konfyt
Gepubliseer
As Banoffee-tert en botterkaramel ooit besluit om 'n konfyt te maak, sal dit beslis hierdie een wees! Hierdie Karamel Toffie Piesangkonfyt is fluweelsag, botterig en propvol die natuurlike…
Lede-resep
Beet en Vye Gin konfyt
Gepubliseer
As jy op soek is na 'n konfyt wat werklik 'n gesprek rondom die tafel begin, is hierdie Beet- en Vye Gin Konfyt net die antwoord. Die aardse…
Lede-resep
Heel en fyn Vye konfyt met ‘n les
Gepubliseer
Min konfyte roep soveel nostalgie op soos Vyekonfyt. Wanneer die vye glansend, deursigtig en deurtrek van 'n helder stroop uit die bottel glimlag, weet jy die wagtyd was…
Lede-resep
Sugar free Berry jam
Gepubliseer
Daar is min dinge wat die geur van vars bessies so mooi vasvang soos tuisgemaakte konfyt. Hierdie suikervrye weergawe is ideaal vir almal wat suiker wil beperk sonder…
Lede-resep
Turksvye konfyt
Gepubliseer
’n Sonryp turksvy-konfyt wat vinnig op die stoof bymekaar kom! Die sagte vrug kook gou sag en met ’n bietjie vars gemmer en suurlemoen kry jy ’n pragtige,…
Lede-resep
Rabarber en sitrus konfyt (rhubarb)
Gepubliseer
’n Heerlike, geurige konfyt waarin die pikante suurheid van rabarber, die warmte van vars en gekristalliseerde gemmer en die helder geur van sitrus perfek bymekaar kom. Skep dit…
Lede-resep
Makataan stukke
Gepubliseer
Een van my moederlief se heel beste resepte vir makataan – blink, deursigtige blokke met ’n sagte, jellierige binnekant en ’n ferm, heerlike buiterand. Dit is ’n resep…
Lede-resep
Roosblaar konfyt
Gepubliseer
Rooskonfyt is een van daardie besonderse goedjies wat ’n gewone nagereg in iets sprokiesmooi kan verander. Hierdie resep gee jou die keuse tussen ’n loperige, stroperige eindproduk of…