Roosblaar konfyt
Die geheim van hierdie rooskonfyt lê in die voorbereiding van die blare en die keuse van rose. Gebruik rose met ’n sterk, heerlike geur en onthou: hoe donkerder die roosblare, hoe mooier die kleur van jou eindproduk. Indien jy nie vars roosblare kan kry nie, kan rooswater gebruik word om die geur te versterk. Jy kan die pektien ook heeltemal uitlaat indien jy eerder ’n loperige roosstroop wil hê. Ek het al wit roosblare met ’n paar kappertjieblomme gebruik en dit as ’n boonste laag op ’n kaaskoek bedien – amper feetjie-mooi!
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 3 x 375 ml botteljies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.