Heel en fyn Vye konfyt met ‘n les
Vye is seker een van die mees geliefde konfytvrugte in Suid-Afrika. Tog is dit ook een van die vrugte wat die meeste geduld en begrip van suikerwerk verg. Die geheim van pragtige, deursigtige vye lê nie net in die resep nie, maar in die manier waarop die suikerstroop voorberei word, hoe die vrugte bygevoeg word en selfs die grootte van die kastrol wat gebruik word. Wanneer hierdie beginsels verstaan word, word vyekook 'n ware plesier en nie 'n bron van teleurstelling nie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 7-9 x 375 ml bottels portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.