Lede-resep
Growwe Klapper en Bessie beskuit
Gepubliseer
’n Voedsame, vullende beskuit met steengemaalde meel, gemaalde lynsaad, pekanneute, semels en gedroogde bessies—heerlik vir ontbyt of ’n vinnige peuselhappie.
Lede-resep
Wit Karringmelk beskuit
Gepubliseer
Hierdie outydse karringmelkbeskuit word soos Ouma s’n in bolletjies gevorm vir ’n besonder bros, krummelrige tekstuur. Dit is ’n grootmaat resep wat 40 lekker groot beskuitbolletjies lewer en…
Lede-resep
Growwe Karringmelk beskuit met ‘n Les
Gepubliseer
Ek is lief vir ’n beskuitjie by my oggendkoffie en dan sommer weer om 15:00! Hierdie bros semelbeskuit bevat gemaalde lynsaad, neute, klapper en karringmelk vir ’n geurige,…
Lede-resep
Tradisionele Mosbeskuit
Gepubliseer
Bak egte, outydse mosbolletjies met ’n natuurlik gefermenteerde rosyntjieplantjie. Geniet dit vars en sag, of droog die bolletjies vir geurige, goudbruin beskuit.
Lede-resep
Bos Bessie Volkoringbeskuit
Gepubliseer
’n Heerlik vullende volkoringbeskuit propvol hawersemels, pekans, bosbessies, sesamsaad, klapper en gekraakte roulynsaad—ideaal vir ontbyt of die middaghappie.
Lede-resep
Weet-Bix Beskuit
Gepubliseer
’n Ekonomiese, lekker vullende Amasi-beskuit met Weet-Bix, semels en kaneel. Die pekanneute, rosyne en selfs die eiers is opsioneel, wat dit ’n besonder aanpasbare gesinsresep maak.