Tradisionele Mosbeskuit
Hierdie tradisionele langpadresep begin met ’n soetmoskultuur van rosyne en eindig met sagte, draderige mosbolletjies wat ook perfek as beskuit gedroog kan word. Geur dit met anys, rosyne of kaneelsuiker vir heerlike variasies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 190°C
Porsies - 100 stukke beskuit portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.