Wit Karringmelk beskuit

Bak tradisionele karringmelkbeskuit met botter, suiker en ’n sagte deeg wat nie geknie word nie. Vorm die deeg in bolletjies vir daardie kenmerkende outydse tekstuur, bak dit goudbruin en droog dit stadig totdat elke beskuit heerlik bros is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 40 bolletjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions