Growwe Karringmelk beskuit met ‘n Les
Bak voedsame lynsaad-en-semelsbeskuit met All-Bran Flakes, karringmelk, neute en klapper. Annelien verduidelik ook waarom beskuit hard bak en hoe die regte rysmiddel, smeervet en suurmelkproduk die tekstuur verbeter.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 72 vingers portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.