Growwe Klapper en Bessie beskuit

Hierdie gesonde beskuit is propvol volkoringgraan, gemaalde lynsaad, pekanneute, klapper en gedroogde vrugte. Die kombinasie van omega-ryke sade, vesel, karringmelk en steengemaalde koekmeel lewer ’n geurige beskuit waarvan een stukkie besonder vullend is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 72 vingers portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions