Herstel
17 resepte gevind · Nuutste eerste
Eiervrug vingerhappies Lede-resep
BakSoutterte

Eiervrug vingerhappies

Gepubliseer

Hierdie eiervrug-pizzas is ’n heerlike laekoolhidraat-alternatief vir ’n gewone pizzabasis. Elke skyf word met tamatiesmoor, spinasie, spek, broodkrummels en mozzarella bedek en dan tot goudbruin gebak.