Eiervrug vingerhappies
Maak maklike mini-pizzas met eiervrugskywe, tamatiesmoor, spinasie, spek en mozzarella. Laat die spek uit en gebruik plantgebaseerde kaas vir ’n heerlike veganistiese variasie.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 20 mins
Totale Tyd - 40 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 190°C
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.