Spinasie en Feta Quiche
Maak ’n maklike souttert met roommielies, ham, spinasie, feta en Cheddarkaas in ’n geurige, bros kaaskors. Ideaal vir ontbyt, middagete, ’n ligte aandete of die teetafel.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 2 x 20 cm tert bakke portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.