Korslose souttert

’n Ekonomiese souttert met brood, worsies en Cheddarkaas wat binne enkele minute aanmekaargesit kan word. Bak dit as een groot tert of maak klein, individuele porsies vir kosblikke en kuierkos. Knoffelpolonie, verskillende kase en geurige kruie bied heerlike variasies.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 snye: 6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions