Lede-resep
Die Perfekte Botter versiesel: Hitte stabiel en Eiervry
Gepubliseer
Elke bakker het al daardie oomblik beleef waar 'n pragtige versiersel skielik begin sak, smelt of sy vorm verloor net wanneer jy dink die koek is klaar. Ek…
Gratis
Botterversiesel: hitte stabiel en eiervry
Gepubliseer
Eierlose gestabiliseerde Botter versiersel was die groot versoek in hierdie resep gewees. Ek dink almal van ons kan getuig van NAGMERRIES in die kombuis as dit kom by…
Lede-resep
Roomkaas versiersel kits mengsel / Cream cheese frosting premix
Gepubliseer
Elke bakker droom van 'n romerige roomkaasversiersel wat binne minute gereed is, elke keer dieselfde resultaat lewer en sommer lank op die rak kan wag vir daardie spesiale…
Lede-resep
Botter versiersel (hitte stabiel)
Gepubliseer
Vir jare was ek op soek na 'n botterversiersel wat nie net mooi pyp nie, maar ook ons warm Suid-Afrikaanse somers kan trotseer. Ná baie toetse het hierdie…
Lede-resep
Gegote versiersel: vloeibare ganache wat hard set in ‘n vorm
Gepubliseer
Daar is min dinge wat 'n koek so professioneel laat lyk soos 'n perfekte gladde ganache-afwerking. Met die regte tegniek, 'n eenvoudige asetaatstrook en 'n goed gebalanseerde ganache…
Lede-resep
Gold dripping for cake art
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan 'n goue drup wat 'n gewone koek in 'n ware pronkstuk verander. Hierdie eenvoudige mengsel van slegs drie bestanddele lewer 'n helder, metaalglans…
Lede-resep
Eetbare blomme
Gepubliseer
Blomme bring kleur, geur en elegansie na enige gereg, maar nie elke mooi blom hoort op jou bord nie. Die wêreld van eetbare blomme is 'n wonderlike avontuur…
Lede-resep
Vanielje suiker
Gepubliseer
Maak jou eie gegeurde suiker en gee elke koppie koffie, tee of baksel 'n unieke karakter. Hierdie eenvoudige metode laat die natuurlike geure van vanielje of ander geurmiddels…
Lede-resep
Basiese Glans versiersel/Glaze
Gepubliseer
Hierdie blink, gladde glansversiersel gee enige fyngebak 'n professionele afwerking. Dit vloei egalig, stol met 'n sagte glans en kan maklik met geure en kleure aangepas word om…
Lede-resep
Ganache geheime!
Gepubliseer
Recipe Teaser 'n Goeie ganache is een van die belangrikste boustene van professionele patisserie. Met slegs twee bestanddele—sjokolade en room—kan jy 'n sagte mousse, glansende koekbedekking, luukse truffels…
Lede-resep
Gesoute karamel vulsel/versiersel
Gepubliseer
Daar is min geure wat soveel nostalgie oproep soos romerige karamel. Hierdie Gesoute Karamelbotterroom bou voort op daardie bekende gunsteling, maar met 'n fluweelsagte tekstuur wat perfek is…
Lede-resep
Swiss buttercream frosting
Gepubliseer
Wanneer jy eers 'n behoorlike Swiss Meringue Botterroom gemaak het, is dit moeilik om terug te keer na enige ander botterroom. Sy tekstuur is ongelooflik syerig, lig soos…