Swiss buttercream frosting
Swiss Meringue Botterroom is een van die eerste botterrome wat ek vir my studente leer, omdat dit nie net besonder stabiel is nie, maar ook ongelooflik veelsydig. Die resep vra 'n bietjie geduld en noukeurigheid, maar die beloning is 'n fluweelsagte botterroom wat pragtig spuit, maklik glad stryk en heerlik eet. Jou beste hulpmiddels hier is 'n digitale kombuisskaal, 'n suikertermometer en die geduld om elke stap presies te volg.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - genoeg vir 3 dubbel laag koeke en 4 dosy portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.