Basiese Glans versiersel/Glaze
'n Goeie glansversiersel is dikwels die verskil tussen 'n mooi gebak en 'n uitsonderlike een. Hierdie resep is een wat ek al jare in my fyngebakklasse gebruik. Dit is veelsydig, vries uitstekend en kan telkens weer verhit word sonder om sy kwaliteit te verloor.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 450 ml, hierdie gaan baie ver! portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.