Gesoute karamel vulsel/versiersel
Soms is die eenvoudigste resepte dié waarna mens telkens terugkeer. Hierdie gesoute karamelbotterroom bestaan uit net 'n paar bestanddele, maar die resultaat is ongelooflik romerig, lig en veelsydig. Ek gebruik dit gereeld as vulsel tussen koeklae, as versiersel vir kolwyntjies of selfs as 'n luukse bolaag oor wafels en pannekoek. Dit is ook 'n uitstekende basis waarop jy jou eie variasies kan bou.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 dubbellaag koek, 12 kolwyntjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.